Everyone at The Piano Man was happy to be a part of the fantastic expo that was Kragdag. It was also a pleasure to meet all the people who came to our stall and an even greater pleasure to hear everyone who played our pianos (including our wonderful 1903 Cornish).
We were very happy to be the sponsor of the piano used at the event and greatly enjoyed all the performances by the various artists that played there.
Our talk about what tuning a piano involves was also recorded and can be found here.
https://www.facebook.com/watch/live/?ref=watch_permalink&v=270278254847186
Timestamp (2:41:30)
Almal van die Piano Man was opgewonde om deel van KragDag se fantastiese ekspo te wees. Dit was ‘n groot plesier om al die mense wat ons stalletjie besoek het te ontmoet en dit was nog ‘n groter plesier om te luister na die mense wat ons, op ons klaviere, vermaak het met hul spel (ingesluit ons wonderlike 1903 Cornish).
Wees op die uitkyk vir aankondiging van die wenner van ons kompetisie.
Ons was ook die trotse borg van die klavier wat vir die ekspo gebruik was en het die opvoerings van die verskeie kunstenaars baie geniet.
Ons praatjie oor wat ‘n stemming van ‘n klavier alles behels, was ook opgeneem en kan hier gevind word
https://www.facebook.com/watch/live/?ref=watch_permalink&v=270278254847186
Timestamp (2:41:30)

